Аккорды Brendan Peyper - Vanaand Sê Ek Net Ja

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 04 Марта 2025г.
Рейтинг:
0.0
Просмотров: 7
Capo: No

[Intro]
D  D

[Verse 1]
       D
Daar's baie visse in die see,
   D                             G
Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee, (spasie gee),
A        Bm
 Maar hoekom kon nie anders nie,
   A                            G
En ander vra nog hoekom ons nie langer nie ,
     G
Meer saam is nie.

[Pre-Chorus]
   Bm                          G
Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie,
          D                     A            A
Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie.

[Chorus]
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Ons kleur oor die lyne,
         D
Voel jou lippe oor myne,
       A                         A/C#
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop,
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Sal jy my nie soen nie,
    D
Net soos in 'n movie,
    A
Vir altyd draai dit in my kop.

[Verse 2]
   D
Ek wil dit aan 'n groot klok hang,
   D                          G
Ek wil die hele wereld wys, ek is nie bang, (ek is nie bang),
A  Bm
Om nee te sê vir niemand nie
     A                              G               G
Maar niemand weet wat werklik in my aangaan nie, verstaan my nie
     Bm                           G
Maar jy weet die skrif is aan die muur geskryf,
         D
Ek kan myself nie keer,
           A            A
Jy laat my hartklop styg.

[Chorus]
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Ons kleur oor die lyne,
         D
Voel jou lippe oor myne,
       A                         A/C#
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop,
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Sal jy my nie soen nie,
    D
Net soos in 'n movie,
    A
Vir altyd draai dit in my kop.

[Bridge]
          G
Jy kan my huis toe vat,
          D
Jy kan my bakkie was,
   Bm                            A
En saam met al my klere wegkruip in my tas,
          G
Jy kan my biltong steel,
             D
En selfs vir blikkies streel,
   Bm                           A           A
En as ek op jou skoot lê met my hare speel.

[Interlude]
G    D
Ooh . . .
   Bm    A
Ooh . . .
G    D
Ooh . . .
   Bm    A/C#
Ooh . . .

[Chorus]
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Ons kleur oor die lyne,
         D
Voel jou lippe oor myne,
       A                         A/C#
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop,
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Sal jy my nie soen nie,
    D
Net soos in 'n movie,
    A
Vir altyd draai dit in my kop.

[Outro]
                  D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
                    G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
    D
Sal jy my nie soen nie,
    D
Net soos in 'n movie,
    A
Vir altyd draai dit in my kop.
                  D            D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a.
Но если и музыка нас оставит, что будет тогда с нашим миром? (Гоголь)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх