Аккорды Christiaan Kritzinger - Asem

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 03 Декабря 2025г.
Рейтинг: 0.0
Просмотров: 2
BPM: 124

Capo: No

[Verse 1]
   D                                   D
Ek soek jou in die laat aand nagte, ek soek jou as die son gaan lê,
   G                                         D           Dmaj7 D
Ek soek jou as die N1 stil raak om my, as my woorde niks kan   sê,
D/F#  A                      Asus4 A          G
Ek    soek jou in die stil akkoor--de wat die uile vir my fluit,
   A                   Asus4 A             G         A
Ek soek jou as my asem min   raak, wanneer jy, by my spook.

[Chorus]
           D                       A
Soek jy my asem? Dis al wat ek kan gee,
            Bm                F#m G
Ek soek jou asem, in alles en nog meer,
     A      D                            A   Asus4 A
Niks wat ek doen nie sal jou ooit kan oortuig,
           Bm                          F#m G                  A  D
Dus gee ek alles vir jou my asem blaas ek  uit, my asem blaas ek uit.

[Verse 2]
D                               D
Jare lank wag ek al vir jou, verewig sal ek jou onthou,
Fm   G                                       D           Dmaj7 D
Nog  nooit kon ek myself sien leef, deur die are van ʼn vrou,
D/F#  A                            G
      Tog het jy my aan getrek, my wentel baan verskuif,
   A           Asus4  A            G          A     A
Ek wens dat jy my ook sien, dat ek jou kan oortuig.

[Chorus]
           D                       A
Soek jy my asem? Dis al wat ek kan gee,
            Bm                F#m G
Ek soek jou asem, in alles en nog meer,
     A      D                            A   Asus4 A
Niks wat ek doen nie sal jou ooit kan oortuig,
           Bm                          F#m G             A
Dus gee ek alles vir jou my asem blaas ek  uit, (my asem blaas ek uit).

[Bridge]
Bm              F#m    G                      A
 Ja die som van wat ek het, is nie genoeg vir jou nie,
Bm                 F#m   G              A       A
 En dit is diep in my  gebed, dat jy my vind . . ..

[Outro]
           D                       A
Soek jy my asem? Dis al wat ek kan gee,
            Bm                F#m G
Ek soek jou asem, in alles en nog meer,
     A      D                            A   Asus4 A
Niks wat ek doen nie sal jou ooit kan oortuig,
           Bm                          F#m G
Dus gee ek alles vir jou my asem blaas ek  uit,
    A      Bm                    F#m      G
Dus gee ek alles vir jou my asem blaas ek uit,
   A       Bm                    F#m      G                  A  D
Ek gee dit alles vir jou my asem blaas ek uit, my asem blaas ek uit.
Музыка - прекрасный способ стирания мыслей, плохих и не очень, самый лучший и самый давний (Мариам Петросян)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх