Аккорды Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie
BPM: 135
Capo: No
[Verse 1]
A
Kom bed toe asseblief,
D A
Ons kan nie kwaad gaan slaap nie,
D A
Jy weet mos hoe raak ek partykeer,
Bm Esus4 E
Jammer jy is kwaad vir my weer.
[Verse 2]
A
Jy weet mos wat jy doen,
D A
As jy my so saggies soen,
D A
Ja ek sal jou oor en oor vergewe,
Bm Esus4 E D
Hoe kry jy dit reg om ewe skielik,
A
Hierdie hart so sag te maak,
D
Ek wonder, jy is moeilik,
Esus4 E
Maar ek kan net nie daar sonder.
[Chorus]
A
Ons val ons breek, ons stel teleur,
D
Ons staan weer op, ons raak weer heel,
Esus4 E
Ek kannie sonder jou nie,
A
Wil nie, sal nie sonder jou nie,
G#m F#m
Ons stap 'n duisend myle,
E D D
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie,
E
Die hemel weet verseker,
N.C. A
Ek kannie sonder jou nie.
[Verse 3]
A
Dis amper middernag,
D A
Ek sit al ure hier en wag,
D A
Met elke tien minute oproep,
Bm Esus4 E
Sê jy hoe jy net vir my soek.
[Verse 4]
A
Ek weet mos wat ek doen,
D A
As ek jou so saggies soen,
D A
Jy weet ek het so baie foute,
Bm Esus4 E
Ek's beter vandat ek by jou is,
D A
Hoe maak jy my hart so maklik sag,
D
Ek wonder, jy weet ek's moeilik,
Esus4 E
Maar ek kan net nie daar sonder.
[Chorus]
A
Ons val ons breek, ons stel teleur,
D
Ons staan weer op, ons raak weer heel,
Esus4 E
Ek kannie sonder jou nie,
A
Wil nie, sal nie sonder jou nie,
G#m F#m
Ons stap 'n duisend myle,
E D D
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie,
E
Die hemel weet verseker,
N.C. A
Ek kannie sonder jou nie.
[Bridge]
D D
Jy maak al my sinne klaar,
A
Ek weet dit al voor jy dit sê,
E
Maar ek wil alles hê,
D
Alles wat daar is,
E
Oe . . . alles wat daar is.
[Outro]
A
Ons val ons breek, ons stel teleur,
D
Ons staan weer op, ons raak weer heel,
Esus4 E
Ek kannie sonder jou nie,
A
Wil nie, sal nie sonder jou nie,
F#m
Ons stap 'n duisend myle,
E D D
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie,
E
Die hemel weet verseker,
D F#m
Ek kannie sonder jou nie,
D E
Die hemel weet verseker,
D A
Ek kannie sonder jou nie.
Музыка не только фактор облагораживающий, воспитательный. Музыка – целитель здоровья (Бехтерев)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0