Аккорды DJ Ossewa - Roei Die Bootjie
Пожалуйста, отключите блокировщик рекламы,
чтобы помочь нам поддерживать сайт
и предоставлять вам качественный контент.
Capo: No [Intro] C C F F C C G G C C F F C G C G C [Verse 1] C G Die sonnetjie skyn en die lug is blou, G C Ek het net ogies vir 'n boerevrou, C G Sy pak die mandjie, gaan piekniek hou, G C Ek gaan nog eendag met daai boerenooi trou. [Verse 2] C G In my tjorrie tot by die dam, G C Uitgepak om 'n vissie te vang, C G Sy trek my nader, sy trek my plat, G C Dan sien jy net spanne en water spat. [Chorus] F C En ons roei die bootjie, roei die bootjie, G C Tot by die wal, F C Roei die bootjie, roei die bootjie, G C Jy maak my mal. F C Roei die bootjie, roei die bootjie, G C Jy is so mooi, F C Roei die bootjie, roei die bootjie, G C Ek gaan ankers gooi. [Interlude] C C F F C C G G C C F F C G C G C [Verse 3] C G Die boerenooi kan 'n spaan goed werk, G C Soos 'n vis in die water en 'n orrel in die kerk, C G Daai dam sal nooit weer dieselfde lyk, G C En volgende naweek gaan ons diepsee duik. [Chorus] F C En ons roei die bootjie, roei die bootjie, G C Tot by die wal, F C Roei die bootjie, roei die bootjie, G C Jy maak my mal. F C Roei die bootjie, roei die bootjie, G C Jy is so mooi, F C Roei die bootjie, roei die bootjie, G C Ek gaan ankers gooi. [Bridge] D A Vandag is ek en my nooi getroud A7 D En al is dit warm of al is dit koud, D A Sy maak die pap sommer lekker dik aan, A7 D Ek roei die bootjie, want ek weet ek kan. [Chorus] G D En ons roei die bootjie, roei die bootjie, A D Tot by die wal, G D Roei die bootjie, roei die bootjie, A D Jy maak my mal. G D Roei die bootjie, roei die bootjie, A D Jy is so mooi, G D Roei die bootjie, roei die bootjie, A D Ek gaan ankers gooi. [Outro] G D Roei die bootjie, roei die bootjie, A D Roei die bootjie, roei die bootjie, G D Roei die bootjie, roei die bootjie, A D Ek gaan ankers gooi. A D
Музыка - лучшее утешение для опечаленного человека (Лютер)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0