Аккорды DJ Ossewa - Lettie
Пожалуйста, отключите блокировщик рекламы,
чтобы помочь нам поддерживать сайт
и предоставлять вам качественный контент.
Capo: No [Intro] D A A A D A A A D A A A D A A A D A A A D A A A D A A A D A A A D D D D D D D D D [Verse 1] D A Vanoggend skrik ek wakker hier by kwart voor vyf, A D Sien die vrou wat langs my lê, so 'n grote lyf, D G Ek hardloop na die yskas en skink vir my 'n bier, A G D O Lettie, o Lettie, ons liefde raak nou suur. [Verse 2] D A Keer toe terug na die slaapkamer se kant, A D Daar lê die vrou nog steeds aan die linkerkant, D D7 G Ek raak nou regtig bang, ek kan dit nie verduur, A G D O Lettie, o Lettie, jou lyf is een slap spier. [Chorus] G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, gaan spring 'n bietjie tou, G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D D D D D Staan 'n bietjie op, en gaan spring 'n bietjie tou. [Verse 3] D A Drie maande en 'n half is nou verby, A D Ek is so bly ek het my vrou terug gekry, D D7 G Ek raak nou regtig kwaad, ek kan dit nie verduur, A G D O Lettie, o Lettie, al die manne begin gluur. [Verse 4] D A Ek sien hoe loer hulle belustig na jou kant, A D Hulle kom praat met jou en is so al sjarmant, D D7 G Ag nee, wragtig, ek gaan koop toe maar 'n koek, A G D O Lettie, o Lettie waar's die vet in jou broek? [Chorus] G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, gaan spring 'n bietjie tou, G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, en gaan spring 'n bietjie tou. [Chorus] G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, gaan spring 'n bietjie tou, G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, en gaan spring 'n bietjie tou. [Interlude] G D A D G D A A D [Outro] G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, gaan spring 'n bietjie tou, G D Ek weet nie wat gaan aan nie, wat is fout met jou? A D Staan 'n bietjie op, en gaan spring 'n bietjie tou, A D Staan 'n bietjie op, en gaan spring 'n bietjie tou.
Музыка - это самый сильный вид магии (Мэнсон)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0