Аккорды DJ Ossewa - Ons Land Se Meisies
Пожалуйста, отключите блокировщик рекламы,
чтобы помочь нам поддерживать сайт
и предоставлять вам качественный контент.
Capo: No [Intro] C G F F G C G Am G F G C C [Verse 1] C G Gauteng se meisies is so baie mooi, F C Hulle maak my knieë lam, C G Soetste woordjies in my ore, F C Dis genoeg om my hart te verlam. [Chorus] F C O o o meisie, bring jou lyf hier, G C Sit hom styf hier teen my, F C Meisie bring jou lyf hier, G C C Want ek soek jou aan my sy. [Verse 2] C G Vrystaat se meisies is so pragtig, F C Vasgevang in 'n mooiste droom, C G Hare wat glinster in die maanlig, F C Dis genoeg om 'n man te laat sig. [Chorus] F C O o o meisie, bring jou lyf hier, G C Sit hom styf hier teen my, F C Meisie bring jou lyf hier, G C C Want ek soek jou aan my sy. [Verse 3] C G Natal se meisies is so watertand, F C Hulle is vir my soos 'n goue strand, C G Kaalvoet loop hul op die sagte sand, F C En dis genoeg om my hart te laat brand. [Chorus] F C O o o meisie, bring jou lyf hier, G C Sit hom styf hier teen my, F C Meisie bring jou lyf hier, G C C Want ek soek jou aan my sy. [Instrumental] C G F F G C G Am G F G [Verse 4] C G Kaapstad se meisies is so dierbaar, F C Na hulle sal ek die heeltyd staar, C G Mooi is hul steeds as die winde waai, F C En dis genoeg om 'n man te laat kraai. [Chorus] F C O o o meisie, bring jou lyf hier, G C Sit hom styf hier teen my, F C Meisie bring jou lyf hier, G C Want ek soek jou aan my sy. [Instrumental] D A G G A D A Bm A G A [Verse 5] D A Ons land se meisies is die beste, G D Mooier as dit sal jy nêrens kry, D A Mooier as die meisies in Australia, G D En dis genoeg om my hier te laat bly. [Chorus] G D O o o meisie, bring jou lyf hier, A D Sit hom styf hier teen my, G D Meisie bring jou lyf hier, A D D Want ek soek jou aan my sy. [Outro] G D O o o meisie, bring jou lyf hier, A D Sit hom styf hier teen my, G D Meisie bring jou lyf hier, A D Want ek soek jou aan my sy.
Музыка - лучшее утешение для опечаленного человека (Лютер)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0