Аккорды DJ Ossewa - Dominee En Die Duiwel

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 28 Февраля 2026г.
Рейтинг: 0.0
Просмотров: 3
Capo: No

[Intro]
D  A  A7       Bm
     Broers en susters,
Bm
Liewe gemeente,
Em                             D    Dsus2
Hierdie is die verhaal van die Dominee,
       Dsus4 Dsus2 D
En die duiwel.

D  G      D    A       D
   Ooh wa aah,  Ooh wa aah,
G      D   A  D
Ooh wa aah.

[Verse 1]
     D                      A
Laas Sondag sit ek in die belydenis klas,
    A                 D
Die Dominee het my verbaas en verras,
    D                         G
Toe hy uit die kamertjie daar buite sluip,
      A                            D
En ek sien hoe kom die rook uit sy toga uit.

[Verse 2]
Dsus4 D                            A
Ek    sweer hy het hom weer aan sy ketel vergryp,
   A                               D
Ek sien hoe trek die lekker uit sy ore uit,
     D                             G
Daai ketel is 'n ding, jy suig hom aan die pyp,
    A                             D
Die Duiwel het ons Dominee weer bekruip.

[Chorus]
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                     D
Maar die son sal weer skyn,
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                      D
Maar al ons sorge, dié sal weer verdwyn.

[Interlude]
D  G      D    A       D
   Ooh wa aah,  Ooh wa aah,
G      D   A  D
Ooh wa aah.

[Verse 3]
     D                      A
Die mense kyk mekaar van 'n kant af uit,
     A                          D
Maar haal eers die balk uit jou eie oog uit,
    D                       G
Passop vir die slang in die lang, lang gras,
     A                     D
Want hy kan jou maklik van agter verras.

[Verse 4]
     D         A
Laas Sondag is reeds verby,
A              D
En ek het baie raad gekry,
            D                     G
Maar op die einde van die dag kan niemand jou keer,
A                    D
Jy moet self uit jou foute leer.

[Chorus]
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                     D
Maar die son sal weer skyn,
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                      D
Maar al ons sorge, dié sal weer verdwyn.

[Chorus]
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                     D
Maar die son sal weer skyn,
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                      D
Maar al ons sorge, dié sal weer verdwyn.

[Interlude]
D  G      D    A       D
   Ooh wa aah,  Ooh wa aah,
G      D   A  D
Ooh wa aah.

[Outro]
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                     D
Maar die son sal weer skyn,
    G                          D
Die Sondag is weer mistig, die duiwel is goed lustig,
A                      D                Dsus4 D
Maar al ons sorge, dié sal weer verdwyn.
Музыка не только фактор облагораживающий, воспитательный. Музыка – целитель здоровья (Бехтерев)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх