Аккорды Francois Van Coke - Hey Jy
Classic 4 Chord Song. Dieselfde 4 chords herhaal deur die hele liedjie, in dieselfde volgorde. Die strumming pattern is DDU UDU, maar maak dit jou eie! Los n comment vir enige ander requests. [Chorus] D Hey jy! Em Ek het jou lief! Bm Hey jy! G Lanklaas gesien D Hey jy! Em Moenie nou so wees nie Bm Ons is energie G Goeie vibrasies D Ek is jy (Wie’s jy?) Em Ons is hulle (Wie’s julle?) Bm Ene en nulle G D Atome en golwe op die spektrum Em En ek gee vir jou ‘n brief Bm Welkom tuis G Ek het jou lief [Verse 1] D Em Toestemming om vrylik te kan praat Bm G Jy is ‘n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat D Em Ek is net ‘n versinsel van jou verbeelding Bm ‘n Speelding in die kosmiese karrousel G D ‘n Fraktaal in die heelal se kaleidoskoop drome Em Spoke en atome Bm Ons is almal een bewussyn G Wat onsself ervaar D Nee, daar is nie dood nie Em Die lewe is net 'n speletjie Bm G En ons is net karakters in die storie van alles [Chorus] D Hey jy! Em Ek het jou lief! Bm Hey jy! G Lanklaas gesien D Hey jy! Em Moenie nou so wees nie Bm Ons is energie G Goeie vibrasies D Ek is jy (Wie’s jy?) Em Ons is hulle (Wie’s julle?) Bm Ene en nulle G D Atome en golwe op die spektrum Em En ek gee vir jou ‘n brief Bm Welkom tuis G Ek het jou lief [Verse 2] D Em Toestemming om vrylik saam te braai Bm G Dis lekker om jou weer te sien, want ek was bang D Em My grootste vrees is nou my wapen Bm Visie nou weer duidelik G Die dood is onvermydelik D Sien dit in my drome Em Hoor dit deur die bome Bm Ek glo ons kan verander G En beter wees vir ander D Wees soos die water Em Bm Die einde kom altyd nader G Sing dit, want die tyd is min [Chorus] D Hey jy! Em Ek het jou lief! Bm Hey jy! G Lanklaas gesien D Hey jy! Em Moenie nou so wees nie Bm Ons is energie G Goeie vibrasies D Ek is jy (Wie’s jy?) Em Ons is hulle (Wie’s julle?) Bm Ene en nulle G D Atome en golwe op die spektrum Em En ek gee vir jou ‘n brief Bm Welkom tuis G Ek het jou lief
Цель музыки - трогать сердца (Бах)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0