Аккорды Herman Kleinhans - Ruite Oop

Пожалуйста, отключите блокировщик рекламы,

чтобы помочь нам поддерживать сайт

и предоставлять вам качественный контент.

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 26 Февраля 2026г.
Рейтинг: 0.0
Просмотров: 3
[Verse]
G
Ek dink nog gereeld aan daardie sonopkoms
       C
By die maandlik toe die oom van Waterwese daar kom
      G
en hy los ons toe net
        C                D
May the wors be with you
    G
Die vure het gebrand ons het kitaar gespeel
     C
Dis ek vra na jou toorkat plek met ons gedeel,
       G
as ek nou kon terug gaan
        C
As ons nou kon terug gaan

[Chorus]
G                         C        D
Hou net vas mens ons is amper daar
G
Ek wens dit was weer die eerste keer
      G
die kattebak is vol daar’s geen beheer nie
C
  Ontseker oor waar ons gaan
   C
gelukkig is jou pelle en jou beursie saam
G
Skiet kelkies by elke bar
        G
skiet skiet kelkies by elke bar
      C
Daai oom het nie gejok nie jy sien dis waar
        C                           D
as die lewe teveel word durf die langpad aan
G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C
Dis soos om te ry met die ruite oop
G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C                          C     D
Dis soos om te ry met die ruite oop

[Verse]
G
  Een van ons stoppe was in Uitenhage
         C
om die troue by te woon van Ray en Jessica
            G
Die foto’s is op die yskas
   C
Gevul met blydskap
G
Ek wil net weer agter in die kombi slaap
C
Of buite op die gras onthou jy sonder ‘n matras
     G
dit was ons lewe
    C
Dit is die lewe

[Chorus]
G                         C     D
Hou net vas mens ons is amper daar
    G
Ek wens dit was weer die eerste keer die kattebak is vol daar’s geen beheer nie
C
Ontseker oor waar ons gaan gelukkig is jou pelle en jou beursie saam
G
Skiet kelkies by elke bar skiet skiet kelkies by elke bar
      C
Daai oom het nie gejok nie jy sien dis waar
        C                            D
as die lewe teveel word durf die langpad aan

G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C
Dis soos om te ry met die ruite oop
G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C                          C     D
Dis soos om te ry met die ruite oop

G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C
Dis soos om te ry met die ruite oop
G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C                          C     D
Dis soos om te ry met die ruite oop

[Instrumental]
G G C C G G C D

[Outro]
G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C
Dis soos om te ry met die ruite oop
G
Dis soos om te ry met die ruite oop
C                          C     D
Dis soos om te ry met die ruite oop
Но если и музыка нас оставит, что будет тогда с нашим миром? (Гоголь)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх