Аккорды ONS - Lag
BPM: 138 Capo: No [Intro] G Hmm . . . Em Saam met my en kan lag G G [Verse 1] G Kom ek verduidelik, Em Daar’s ‘n lysie vol van dinge, D Wat hy doen en sê en sing, C Dan klop my hart ‘n bietjie vinniger. [Verse 2] G Ek vra om verskoning Em As my woorde dalk te min is, D Maak ek wysies op en sing dit, C Met betekenis daar binne in. [Verse 3] G Dis nie normaal vir my nie, Em Ek sukkel met balans, D C Dink nou nog heeldag aan sy glimlag, C En aan gisteraand. [Verse 4] G Dis nie sy eerste keer nie, Em Hoekom lyk ek so verbaas, D Kop in die wolke, C D Deurmekaar, baie deurmekaar . . .. [Pre-Chorus] G Sê vir my hoe, Em Sê my hoe jy dit doen, D Is dit iets wat jy sê, C Die manier wat jy soen, D En, G Sê vir my wanneer jy, Em Die goed beplan, D Kyk te diep in jou oë, C D Kan dit voel in jou hande. [Chorus] Am C Hoe lank gaan dit jou vat om verlief te raak, Am C Daar’s ietsie wat hom anders maak, D G Hierdie outjie laat my la la la la la, Em La la la la la, D La la la la la, C D G Hierdie outjie laat my lag la la la la, Em La la la la la, D La la la la la, Am7 G/B C Hierdie outjie laat my, D G G G Hierdie outjie laat my lag. [Verse 5] G Kom ek verduidelik, Em Alles wat ek het is tydelik, D Geld en dingetjies verdwyn ook, C So wat help dit ek gebruik dit op jou. [Verse 6] G Ek het my woorde, Em Hemel, weet ek het dit nodig, D As jy my moes kies oor hoe ek lyk, C D Was ek nou in die moeilikheid. [Verse 7] G Dis nie so moeilik nie, Em Ek begin eers vrae te vra, D Buig nie agteroor nie, C D Want ek weet sy dink aan gisteraand. [Verse 8] G ‘n Sin vir humor, Em Is vir nou al wat ek het, D So ek hoop dis genoeg vir jou, C D Hoop dis genoeg vir jou. [Pre-Chorus] G Sê vir my hoe, Em Sê my hoe jy dit doen, D Is dit iets wat jy sê, C Die manier wat jy soen, D En, G Sê vir my wanneer jy, Em Die goed beplan, D Kyk te diep in jou oë, C D Kan dit voel in jou hande. [Chorus] Am C Hoe lank gaan dit jou vat om verlief te raak, Am C Daar’s ietsie wat hom anders maak, D G Hierdie meisie hou van, la la la la la, Em La la la la la, D La la la la la, C D G Hierdie meisie hou van lag, la la la la, Em La la la la la, D La la la la la, C D Hierdie meisie hou van. [Outro] Am En lag is die kortste, G/B C D Afstand tussen ons twee, (oh . . .), Am En van al die boksies wat jy nog moet tick, ag, G/B C Merk dit asseblief af. D C G Am Dat jy saam met my kan, G Mmmmmm, N.C. Mmmmmm, N.C. Mmmmmm, G Saam met my kan lag, G La la la la, Em La la la la la, D La la la la la, C Saam met my kan, G La la la la, Em La la la la la, D La la la la la, C G Saam met my kan lag, G La la la la, Em La la la la la, D La la la la la, C D Saam met my kan, C D G Saam met my kan lag.
Но если и музыка нас оставит, что будет тогда с нашим миром? (Гоголь)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0