Аккорды Rooksein - Rooksein
Capo: No [Intro] E B A Amaj7 E B A Amaj7 [Verse 1] E B A In die aand begin ek fluister, Amaj7 E Vir almal wat wil luister, B A Amaj7 Hoe ek my storie vertel. [Verse 2] E B A Jy was daar toe ek jou gewaar, Amaj7 E O soek 'n groot gevaar, B A Amaj7 Maar min het geweet. [Verse 3] E B A Was oortuig dat ek sou juig, Amaj7 E Maar nou kan ek getuig, B A Amaj7 My hart is in twee. [Verse 4] E B A Wanneer sal ek leer voor dit gebeur? Amaj7 E Maar ek kon dit net nie keer, B A Amaj7 So hier staan ek alweer. [Chorus] A C#m B Waar is jy dan nou? E A Ek wil my arms om jou vou, C#m B Bsus4 B Waar is jy dan nou? A C#m B Waar is jy dan nou? E A Ek wil my arms om jou vou, C#m B Bsus4 B B Waar is jy dan nou? A E Stuur vir my 'n rooksein saam met die wind, B A Sodat ek jou in jou nood kan vind. [Post-Chorus] A Want ek dink jou, E Soos ek hier wag, Bsus4 Want jy laat my lag, A Meer as wat ek mag. A En al sou jy struikel, E Of al sou jy val, B A Dan kom red ek jou weer nog 'n maal. A En ek kyk jou in jou oë, E En sê ek het verloor, Bsus4 A A Ek gee oor ja ek gee oor. [Verse 5] E B A Was geslaan in die bar, Amaj7 E Oppad na jou hart, Bsus4 A Amaj7 Daai pad wat my tart. [Verse 6] E B A Ek soek jou soos jy is want dis wie ek mis, Amaj7 E Vir die wis en die onwis, Bsus4 A Amaj7 Moes ek jou net vertel. [Verse 7] E B A Vergeet, vergeet van wat jy weet, Amaj7 E Want ek het jou hier beet, B A Amaj7 En is ons nou gereed. [Verse 8] E B A Vir alles wat gebeur het is soos ons geleer het, Amaj7 E Ons sou dit nooit kon keer het, B A Amaj7 Dis ons nuwe begin. [Chorus] A C#m B Waar is jy dan nou? E A Ek wil my arms om jou vou, C#m B Bsus4 B Waar is jy dan nou? A C#m B Waar is jy dan nou? E A Ek wil my arms om jou vou, C#m B Bsus4 B B Waar is jy dan nou? A E Stuur vir my 'n rooksein saam met die wind, B A Sodat ek jou in jou nood kan vind. [Post-Chorus] A Want ek dink jou, E Soos ek hier wag, Bsus4 Want jy laat my lag, A Meer as wat ek mag. A En al sou jy struikel, E Of al sou jy val, B A Dan kom red ek jou weer nog 'n maal. A En ek kyk jou in jou oë, E En sê ek het verloor, Bsus4 A Ek gee oor ja ek gee oor. [Instrumental] A E B A A E B A A E B A A E B A [Interlude] A Oooh. . ., E Oooh. . ., B Oooh. . ., A Oooh. . ., A Oooh. . ., E Oooh. . ., B Oooh. . ., A Oooh. . ., A Oooh. . ., E Oooh. . ., B Oooh. . ., A Oooh. . ., A Aaah. . ., E Aaah. . ., B Aaah. . ., A Aaah. . . N.C. Stuur vir my 'n rooksein saam met die wind, N.C. Sodat ek jou in jou nood kan vind. [Outro] A Want ek dink jou, E Soos ek hier wag, Bsus4 Want jy laat my lag, A Meer as wat ek mag. A En al sou jy struikel, E Of al sou jy val, Bsus4 A Dan kom red ek jou weer nog 'n maal. A En ek kyk jou in jou oë, E En sê ek het verloor, Bsus4 A Ek gee oor ja ek gee oor.
Музыка не только фактор облагораживающий, воспитательный. Музыка – целитель здоровья (Бехтерев)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0