Аккорды Spoegwolf - Kerse
[Intro] Bb Gm Eb G Fm Gm [Verse] Bb G Bb gaan haal my liefde op Stellenbosch Cm Gm sy dra haar hare met die wind, kort en los Eb Bb Dm sê vir haar ek’t lank gewag Eb ek het regop gestaan F en niks was in my hart [Verse] Bb Fm Gm F Eb behalwe haar wit rok, daai kerkklok Bb F en al ons vriende saam Gm my pa-hulle kuier saam Bb F onder ou, uitgedansde kerse [Verse] C Gm Bb F C in al die rook van oorloë het ek dit gehoor Gm Bb iets soos “hallo” Dm Eb of “ek was altyd lief vir jou” [Chorus] Bb F met hierdie lewe Eb en dalk die volgende Bb F met hierdie lewe [Verse] Bb gaan los my wapens op Stellenbosch Cm gee vir haar my Gm my ou silwer ring Eb Bb sê vir haar ek’t hard geveg Dm Eb gestaan vir dit wat reg is F maar niks was dieper Bb F as die water in haar oë Gm F Eb ek kon in mooi glo [Verse] Bb F en die nag op bly Gm die liggies lyk soos jy Eb Bb F in ons ou, uitgedansde kerse [Verse] C Gm Bb F C in al die rook van oorloë het ek dit gehoor Gm Bb iets soos “hallo” Dm Eb of “ek was altyd lief vir jou” [Chorus] Bb F met hierdie lewe Eb en dalk die volgende Bb F met hierdie lewe Bb
Музыка выражает то, что нельзя выразить словами и то, о чем нельзя молчать (Виктор Гюго)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0