Аккорды Platteland Donkie - Ek Smeek Jou

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 20 Февраля 2024г.
Рейтинг:
0.0
Просмотров: 62
[Verse 1]
G
Gooi my onder Karoo sterre neer
C                                   G
Ek vind ‘n plan op grondpad sonder teer
Em                G
As jy my net kan sien
C                   G
Vir dit wat ek wil wees
G                     D             G
Dan sal ons dans met vlerke in die wind

[Verse 2]
G
‘n Eensaamheid soos dit kan ek nog voel
C                                     G
Toe jy my los sonder koers en sonder doel
Em              G
My hart is in stukkies,
C                 G
My siel het hoop verloor
G                   D        G
Hoe sal ek van jou heengaan herstel?

[Chorus]
C
En saam kon ons net lag
G           C         G
En in diep gesprekke deel
Em                    D
Gesprekke bedoel vir more
G
Ek was koud
C
Maar hier staan ek voor jou deur
G          C          G
‘n Aanbod steeds na gister
Em                  D
Gee my net nog een kans
G
Ek smeek jou.

[Verse 3]
G
Gisteraand kon ek weer nie gaan slaap,
C                         G
Herinneringe terg my dis verby,
Em                     G
Ek hoor nogsteeds jou stem
C                  G
Jou glimlag bly by my
G              D                 G
Ek wens jy kon nog net so rukkie bly.

[Chorus]
C
En saam kon ons net lag
G           C         G
En in diep gesprekke deel
Em                    D
Gesprekke bedoel vir more
G
Ek was koud
C
Maar hier staan ek voor jou deur
G          C          G
‘n Aanbod steeds na gister
Em                  D
Gee my net nog een kans
G
Ek smeek jou.

[Bridge]
Em
En drie stappies verder
C
Ek wou jou net sien
G
En drie stappies nader
D
Ek wou jou verdien
Em
En drie stappies hoër
C
Ek het my hart verloor
G
En net nog ‘n stappie meer
D
Dan het ek jou bekoor

[Chorus]
C
En saam kon ons net lag
G           C         G
En in diep gesprekke deel
Em                    D
Gesprekke bedoel vir more
G
Ek was koud
C
Maar hier staan ek voor jou deur
G          C          G
‘n Aanbod steeds na gister
Em                  D
Gee my net nog een kans
G
Ek smeek jou.  
Музыка - прекрасный способ стирания мыслей, плохих и не очень, самый лучший и самый давний (Мариам Петросян)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх