Аккорды Retief Burger - Pa Se Huis

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 28 Октября 2024г.
Рейтинг:
0.0
Просмотров: 17
BPM: 73

Note:   * after chord means strike chord once and let it ring.

[Chords]
[E7/D     xx0130]

Capo: 2 fret

[Intro]
A

[Verse 1]
    A               Amaj7
Dis koud hier buite,
                    A     Amaj7
Dis koud hier in my hart,
A                 Amaj7
 Die sonde het my leeg getap,
                      A     Amaj7
Wat beken die wegloop pad.

[Pre-Chorus]
   D
Verstote,
   Dmaj7  D
Vergete,
     Bm           A/C#           Dsus2   A
Maar niemand weet eintlik hoe ek soek nie.

[Verse 2]
A     A               Amaj7
  Dis leeg hier buite,
                        A     Amaj7
Maar daar binne sien ek rus,
A                    Amaj7
Maar hoe vind ek, 'n wegloop kind,
                    A     Amaj7
Die pad terug na Sy huis?

[Pre-Chorus]
   D
So verstote,
   Dmaj7  D
Vergete,
     Bm           A/C#           Dsus2   A
Maar niemand weet eintlik hoe ek soek nie,
   Bm           A/C#           D       Dsus2 D
En niemand weet eintlik hoe ek dors nie.

[Chorus]
    E             F#m              D
Tog iewers in die verte hoor ek 'n ou vervreemde stem,
       E             F#m          D
Van 'n Pa wat vir my wag en na my roep,
   E             F#m              D
Ja iewers in die verte hoor ek 'n ou vervreemde stem,
       E             F#m          D  E7/D*
Van 'n Pa wat vir my wag en na my roep.

[Post-Chorus]
        A
Waar is jy?
        C#m
Waar is jy?
                     Bm
Wat maak jy nog daar buite,
          A/C#    D
As liefde vir jou wag?
             A
Kom terug na my,
             Amaj7
Kom terug na my,
                        Bm
Na die huis waar liefde lewe,
               A/C#    D
En 'n feesmaal vir jou wag.
                    Bm        Bm
Die kruisdeur staan wawyd oop,
             Asus4  A    F#m
Maar jy moet kom,

[Interlude]
A  Amaj7

[Verse 2]
A                    Amaj7
Maar U ken tog my verlede,
                    A         Amaj7
En die gal wat ek gedrink het,
A                  Amaj7
Ek is die naam van kind nie wat,
                      A     Amaj7
En hier buite moet ek bly.

[Pre-Chorus]
   D
Verstote,
   Dmaj7  D
Vergete,
     Bm           A/C#           Dsus2
Maar niemand weet eintlik hoe ek soek nie,
   Bm           A/C#           Dsus2
En niemand weet eintlik hoe ek dors nie.

[Bridge]
    E             F#m              D
Tog iewers in die verte hoor ek 'n ou vervreemde stem,
       E             F#m          D
Van 'n Pa wat vir my wag en na my roep,
   E             F#m              D
Ja iewers in die verte hoor ek 'n ou vervreemde stem,
       E             F#m          D  E7/D
Van 'n Pa wat vir my wag en na my roep.

[Post-Chorus]
        A
Waar is jy?
        C#m
Waar is jy?
                     Bm
Wat maak jy nog daar buite,
          A/C#    D
As liefde vir jou wag?
             A
Kom terug na my,
             Amaj7
Kom terug na my,
                        Bm
Na die huis waar liefde lewe,
               A/C#    D
En 'n feesmaal vir jou wag.
                    Bm        Bm
Die kruisdeur staan wawyd oop,
             Asus4  A    F#m
Maar jy moet kom,
        E   D  Dmaj7
Jy moet kom.

[Verse 3]
   Bm                           A
Ek kan nie 'n dag langer sonder U nie,
Bm                       Asus4 A
Here ek gee op en ek gee oor,
Bm                       A
Here kom skenk my weer geboorte,
        Esus4          E        D                  D
Maak my net en maak my vry, met alles in my glo ek.

[Outro]
                  Esus4  E
Die kruis was vir my.
          A
En ek kom terug,
       Amaj7
Ek kom terug,
                       Bm
Ek's klaar belieg daar buite,
               D
U liefde het gewen.
       A
Ek kom terug,
       Amaj7
Ek kom terug,
                   Bm
Na die arms van my Vader,
          A/C# D
Waar ek genade ken.
                    Bm        Bm
Die kruisdeur staan wawyd oop,
            A    F#m
En ek het gekom,
               A    F#m
Ek het terug gekom,
                 A Amaj7 A  F#m
Ek's weer by die huis,
            A Amaj7 A  F#m
In my Pa se huis.
Без музыки жизнь была бы заблуждением (Ницше)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх