Аккорды Retief Burger - Oor 'N Duisend Jaar
BPM: 162 Note: * after chord means strike chord once and let it ring. Capo: No [Intro] E A E A [Verse 1] E Emaj7 Ons staan op die belofte van die God van ons begeerte, C#m A Ons sal ewig voor U leef, E Emaj7 Die Hemelwoning soek ons, die Eng'le kore roep ons, C#m A Vir altyd sal ons by U wees. [Pre-Chorus] Bsus4 A Waar sal ons die woorde kry, Bsus4 A Om U ooit waarlik to beskryf? [Chorus] E Oor 'n duisend jaar, Emaj7 Bsus4 Sal ons steeds die Almag van U Naam besing, F#m Oor 'n duisend jaar, A/C# E Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring. Bsus4 Woo oo oo ooo A B7 Daar is altyd meer om te sien, A B7 * Daar is altyd meer om oor te sing, N.C. Oor 'n duisend jaar. [Interlude] E A E A [Verse 2] E Emaj7 Reg deur al die eeue styg die lofgesange, C#m A 'n Lied wat ewig sal weerklink, E Emaj7 Ons harte in verwondering, oor die Glorie van ons Koning, C#m A U's groter as wat ons ooit kan dink. [Pre-Chorus] Bsus4 A Waar sal ons die woorde kry, Bsus4 A Om U ooit waarlik to beskryf? [Chorus] E Oor 'n duisend jaar, Emaj7 Bsus4 Sal ons steeds die Almag van U Naam besing, F#m Oor 'n duisend jaar, A/C# E Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring. Bsus4 Woo oo oo ooo A B7 Daar is altyd meer om te sien, A B7 Daar is altyd meer om oor te sing, B7 Oor 'n duisend jaar. [Bridge] A/C# A E Sal ons steeds val in stomme aanbidding, B7 Saam met die Here, A/C# A E Sal ons steeds sing, Heilig, Heilig, B7 Is die Here. [Outro] E Oor 'n duisend jaar, Emaj7 Bsus4 Sal ons steeds die Almag van U Naam besing, F#m Oor 'n duisend jaar, A/C# E Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring. Bsus4 Woo oo oo ooo E Oor 'n duisend jaar, Emaj7 Bsus4 Sal ons steeds die Almag van U Naam besing, F#m Oor 'n duisend jaar, A/C# E Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring. Bsus4 Woo oo oo ooo A/C# B7 Daar is altyd meer om te sien, A/C# B7* Daar is altyd meer om oor te sing, N.C. Oor 'n duisend jaar, E A Oor 'n duisend jaar, E A E Oor 'n duisend jaar . . .. E*
Но если и музыка нас оставит, что будет тогда с нашим миром? (Гоголь)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0