Аккорды Retief Burger - Die Uur Is Hier
BPM: 166 Capo: No [Intro] Em D/F# G D/F# Em D/F# G D/F# Em D/F# G D/F# Em D/F# G [Verse 1] Em C Hoekom sal ons swyg? C G Hoekom sal ons nog 'n dag langer wag, D/F# Om die knie te buig? [Verse 2] Em C En, hoekom sal ons skeur? C G Hoekom sal ons nog 'n tree verder gee, D/F# En self probeer. [Pre-Chorus] C D As U met U arms wyd oop voor ons staan? G/B A En ons nooi om saam met U te gaan. [Chorus] G En ons sal skyn soos die sterre, G/B C Dsus4 Vir 'n wêreld wat wonder of daar meer is as wat ons hier sien, D G/B En ons sal gee wat ons het, Em C Dsus4 D Wat ons weet, U wat red, is U skat hier binne nog. [Post-Chorus] C D So Here, laat U Koninkryk kom, G/B Cadd9 Laat U kerk weer wees wat sy moet wees, Cadd9 D G/B Em D Laat U wil geskied, laat U bruid weer dans vir U plesier, Cadd9 D Em D/F# G D/F# Here ons weet die uur is hier. [Interlude] Em D/F# G [Verse 3] Em C En hoekom is ons lang? G Hoekom is ons so traag om deur ons lewens, D/F# U Koninkryk te bou? [Verse 4] Em C En hoekom bly ons stil? G Hoekom bly ons steeds ons harte weg draai, D/F# Van wat U wil, [Pre-Chorus] C D As U met U arms wyd oop voor ons staan? G/B A En ons nooi om saam met U te gaan. [Chorus] G En ons sal skyn soos die sterre, G/B C Dsus4 Vir 'n wêreld wat wonder of daar meer is as wat ons hier sien, D G/B En ons sal gee wat ons het, Em C Dsus4 D Wat ons weet, U wat red, is U skat hier binne nog. [Post-Chorus] C D So Here, laat U Koninkryk kom, G/B Cadd9 Laat U kerk weer wees wat sy moet wees, Cadd9 D G/B Em D Laat U wil geskied, laat U bruid weer dans vir U plesier, Cadd9 D Em D/F# G D/F# Here ons weet die uur is hier. [Interlude] Em D/F# G [Outro] D/F# Em D/F# G Die uur is hier, D/F# Em D/F# G Die uur is hier, (Die uur is hier), D/F# Em D/F# G Die uur is hier, (Die uur is hier), D/F# Em D/F# G Die uur is hier, (Die uur is hier), D/F# Em D/F# G Die uur is hier, (Die uur is hier), D/F# Em D/F# G Die uur is hier, (Die uur is hier), D/F# Em D/F# G Die uur is hier, (Die uur is hier), (Fade Out)
Но если и музыка нас оставит, что будет тогда с нашим миром? (Гоголь)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную
собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства.
Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом на указанный
адрес электронной почты: complaint@rush-sound.ru.
Шрифт
0
Прокрутка
0