Аккорды Spoegwolf - Denim
[Intro] Am C G C F C [Verse 1] Am C G C ek’t ’n braai ge-stage vir Maandagaand F C sy sê sy sal my laat weet G F hey, Melissa, is jy alleen? Am C G C ek wou altyd stad toe trek F C maar ek dink daai plek is leeg G F dalk is ek ook die probleem [Chorus] C G sê dit nou F ek sal ’n kar kan reël Am ek sal kom vir jou F C G in my denimbaadjie C G F ek sal jou nooit verraai nie Am wie hier voor my was G het seker okay gepas C G F maar niemand kan droom soos ek nie [Verse 2] G C ek het al my geld op ’n plan ge-bet F C en meer as dit verloor G F maar ek voel ryker nou as ooit Am C want die pad van goud G C met die son op die see F C is myne tot vanaand G F as jy jou arms vir my gee [Chorus] C G en jy dink dit ook F Am ek en my vriende gaan ’n lewe bou F C G met ons denimbaadjies C G F ek sal jou nooit verraai nie Am wie hier voor my was G het seker okay gepas C G F maar niemand kan droom soos ek nie
Музыка - прекрасный способ стирания мыслей, плохих и не очень, самый лучший и самый давний (Мариам Петросян)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом.
Шрифт
0
Прокрутка
0