Аккорды Spoegwolf - Elektriese Kind

Добавлено: @romashka
Дата добавления: 05 Апреля 2024г.
Рейтинг:
0.0
Просмотров: 39
[Description]
Die live weergawe word sonder 'n capo gespeel. Ek het die Capo bygesit sodat die ietwat
moeiliker F#m as 'n makliker Em gespeel kan word (met Capo op 2). As jy die live weergawe
verkies, kliek net op die transpose knoppie +1 twee keer dan kan jy die Capo los.

Capo: 2

[Intro]
G  C  Em  D

[Alternative intro]
e|--------------------------|--------------------------|--------------------------|
B|--------------12----------|--------------12----------|--------------12----------|
G|--------12-------12----12-|--------12-------12----12-|--------12-------12----12-|
D|-----12----12-------12----|-----12----12-------12----|-----12----12-------12----|
A|-10-----------------------|-10-----------------------|-10-----------------------|
E|--------------------------|--------------------------|--------------------------|

[Verse 1]
    G         C
   elektriese kind,
Em        D                C
   ek is brawer as wat jy dink
               G        D      Em              C              G
   ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt
           D             Em
   dit was baie naby aan jou

[Verse 2]
       G            C
   die winde kan my waai
Em        D                 C
   hel ek sweer ek sal hier lê
             G        D      Em
   geen watertong sal my kan sluk nie
        C                G
   geen wederkoms kan my ruk nie
          D                Em
   nie as jy hier langs my sit nie

[Chorus]
D       C          G      D                     Em
   sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
              C                       G
   jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop
      D           D         C         G
   my oë klop ja, jy kan my lewendig skok


[Verse 3]
    G         C       Em
   elektriese kind,
        D            C
   vir jou is ek nie bang nie
           G      D       Em
   hierdie bibber hou nie lank nie
               C            G
   dis net die hakkel in my long
                D           Em
   dit mag dalk lyk asof ek snik
         C                 G
   ek verseker jou dis nie dit nie
           D
   dis nie dit nie

[Chorus]
D       C          G      D                     Em
   sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
              C                       G
   jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop
      D           D         C         G
   my oë klop ja, jy kan my lewendig skok

[Outro]
       G         C
   jou kop op my bors
         Em      D
   is 'n dodelike bom  
Но если и музыка нас оставит, что будет тогда с нашим миром? (Гоголь)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом.
Шрифт
-
0
+
Прокрутка
-
0
+
Стоп
Наверх