Аккорды Spoegwolf - Mayday
[Verse 1] Am F Sy kom in roosmaryn C Sy's bewende lig Em Sy staan op die lyn [Verse 2] Am Is daar nog tyd F Vir liefde ná pyn? C Sê my, Liewe Jesus Em Is my kwota bereik? [Chorus] F Am C Em Mayday Mayday Mayday Mayday Mayday [Verse 3] Am Sy hang oor my droom F Soos rooi papier C Sy flikker in my Em Sy't iets gestuur [Verse 4] Am Ek ruik die reën F Dit hang weer swaar C Ek hoor die skare sing: Em Ek sal jou dra [Chorus] Mayday F Am C Em Mayday Mayday F Am C Em Mayday Mayday Mayday Mayday [Verse 5] F Twee siele ontmoet mekaar C In vierhonderdduisend jaar G Is daar niemand anders nie? Am Ek weet nie F Hel, ek sou dankbaar wees C Al sien ek jou die eerste keer G Am In die vuur [Verse 6] F Twee siele ontmoet mekaar C In vierhonderdduisend jaar G Is daar niemand anders nie? Am Ek weet nie F Hel, ek sou dankbaar wees C Al sien ek jou die eerste keer
Музыка доставляет удовольствие, без которого человеческая природа не может обойтись (Конфуций)
Мы стремимся к созданию контента, соответствующего всем нормам законодательства и уважающего интеллектуальную собственность. Мы также придаем большое значение тому, чтобы не задеть никого и не оскорбить чьи-либо чувства. Если у вас есть вопросы или претензии по размещенному материалу, пожалуйста, сообщите нам об этом.
Шрифт
0
Прокрутка
0